paroles de chanson / Piet Smit parole / Selfondersoek (Heer, U Maak My Nuut) lyrics  | ENin English

Paroles de Selfondersoek (Heer, U Maak My Nuut)

Interprète Piet Smit

Paroles de la chanson Selfondersoek (Heer, U Maak My Nuut) par Piet Smit lyrics officiel

Selfondersoek (Heer, U Maak My Nuut) est une chanson en Afrikaans

Hemel Vader kyk na my
Kyk ek sit hier by U voete
Ek wil so graag vanaand net alleen by U wees

Maar elke keer as ek stil word
En opkyk in U oë
Sien ek myself in die spieël van U Gees

Vader vul my met U krag en U genade
Want Heer ek sien 'n dof verwronge beeld
Help my om my lewe en myself so oop te breek
Dat ek diep tot binne in myself kan kyk
Help my uit genade om weer skoon en heel te word
Here help my asseblief om meer soos Jesus te lyk

Hemel Vader kyk na my
Kyk ek kniel hier by U voete
Ek wil my hele lewe en myself voor U kom lê

Maar elke keer as ek stil word
En opkyk in U oë
Dan wonder ek, is ek regtig soos U my wil hê?

Vader vul my met U krag en U genade
Want Heer ek sien 'n dof verwronge beeld
Help my in my soeke om die ware ek te ken
Ek myself deur U oë sal sien

Help my in genade om weer nederig te word
Here help my asseblief om U weer opreg te dien
Dat die hele wêreld U beeld in my sal sien

O Heer U maak my nuut
Dat ek myself weer kan aanvaar
U gee my deur geloof 'n vaste hoop

Om met 'n jubel vol van vreugde
En 'n loflied in my hart
Weer 'n nuwe pad, my God
Saam met U te loop
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Selfondersoek (Heer, U Maak My Nuut)

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la maison
2| symbole à droite de l'étoile
3| symbole en haut de l'oeil
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid