paroles de chanson / Piet Smit parole / Nou Is Dit Oorlog lyrics  | ENin English

Paroles de Nou Is Dit Oorlog

Interprète Piet Smit

Paroles de la chanson Nou Is Dit Oorlog par Piet Smit lyrics officiel

Nou Is Dit Oorlog est une chanson en Afrikaans

Hoor die gevegs basuine
Van die Hemel Generaal se leer
Die shofar roep die stryders
Om teen die vyand te marsjeer

En Jesus is die Koning
Die Een wat Sy kinders vra
Sal jy saam met My opstaan?
Sal jy vir My die faandel dra?

Want dis oorlog, oorlog
Nou is dit oorlog, oorlog, oorlog
Nou is dit oorlog, oorlog, oorlog
Oorlog, oorlog
Oorlog vir die Hemelse leer

Lof in die mond van die styders
Is ‘n swaard met ‘n dubbele kant
En om te glo in jou Koning
Is ‘n panserskuld in jou hand

Want Jesus het belowe
Dis Hy wat die stryd sal stry
As ons Sy faandel hoog hou
Maak die Hemel Generaal ons vry

Want dis oorlog, oorlog
Nou is dit oorlog, oorlog, oorlog
Nou is dit oorlog, oorlog, oorlog
Oorlog, oorlog
Oorlog vir die Hemelse leer

Blaas die gevegs basuine
Laat die hele wêreld hoor
Verkondig Sy oorwinning
Want die vyand het reeds verloor

En Jesus aan die kruishout
Het die duiwel uitgeklee
En so het Hy die oorwinning
An elkeen van ons gegee

Jesus trek hier voor jou in die sand
‘n Streep met Sy swaard se punt
As jy die moed het vir die eerste tree
Sal jy die kroon van die oorwinnaar
Anderkant die streep kan vind

Oorlog, oorlog
Nou is dit oorlog, oorlog, oorlog
Nou is dit oorlog, oorlog, oorlog
Oorlog, oorlog
Oorlog vir die Hemelse leer

Oorlog, oorlog
Nou is dit oorlog, oorlog, oorlog
Nou is dit oorlog, oorlog, oorlog
Oorlog, oorlog
Oorlog vir die Hemelse leer
Oorlog vir die Hemelse leer
Oorlog vir die Hemelse leer
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Nou Is Dit Oorlog

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de l'enveloppe
2| symbole à droite du nuage
3| symbole à droite du coeur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid