paroles de chanson / Piet Smit parole / Nader Steeds Nader,Na Aan U Sy lyrics  | ENin English

Paroles de Nader Steeds Nader,Na Aan U Sy

Interprète Piet Smit

Paroles de la chanson Nader Steeds Nader,Na Aan U Sy par Piet Smit lyrics officiel

Nader Steeds Nader,Na Aan U Sy est une chanson en Afrikaans

Nader, steeds nader, na aan U sy
Trek my, my Heiland, vol liefde vir my
Hou my gedurig dig by U hart
Daar vind ek rus en daar ken ek geen smart
Daar vind ek rus en daar ken ek geen smart

Nader, steeds nader, niks het ek meer
Niks as 'n offer om U mee te eer
Net maar my hart, Heer, bring ek U mee
Enkel U bloed kan my reiniging gee
Enkel U bloed kan my reiniging gee

Nader, al nader, tot ek eens rus
Veilig geland aan die Hemelse kus
Deur al die eeue sal ek dan wees
Naby U Jesus, ja by U, my Heer
Naby U Jesus, by U, my Heer
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Nader Steeds Nader,Na Aan U Sy

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de l'oeil
2| symbole en haut de l'appareil photo
3| symbole à gauche de la croix
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid