paroles de chanson / Piet Smit parole / My Gebed Vir Jou lyrics  | ENin English

Paroles de My Gebed Vir Jou

Interprète Piet Smit

Paroles de la chanson My Gebed Vir Jou par Piet Smit lyrics officiel

My Gebed Vir Jou est une chanson en Afrikaans

Dis laat aand, die reëndruppels huil teen die ruit
Die stilte druk my vas
Ek staar voor my uit, dis donker in my hart
Daar's wolke voor die maan
En ek wonder hoe dit vanaand met jou gaan

Oe ek weet dat jy soms sukkel
Om staande te bly
En jou lang eensaam aande gaan soms so stadig verby
Daarom vra ek die Vader dat Hy jou sal seën
Want ek weet net soos ek is jy ook alleen

Ek bid vir jou vir vrede
Ver bo alle verstand
Ek sien jou met vreudge
Uit die Here se hand

Mag Hy jou teen die seerkry
Van alleen wees bewaar
Mag jy Sy liefde
Teer en sag ervaar

En al is jy dikwels hartseer
Al is jy alleen
En al vloei daar soms trane soos hierdie laat aand se reën
Wil ek hê dat jy sal weet, dat jy altyd sal onthou
Ek's lief vir jou, ek bid elke dag vir jou

Ek bid dat jy sal vol word
Van die Heilige Gees
Dat jy deur Sy leiding
Meer soos Jesus sal wees

Mag Hy jou teen die seerkry
Van alleen wees bewaar
Mag jy Sy liefde
Teer en sag ervaar

Mag Hy jou teen die seerkry
Van alleen wees bewaar
Mag jy in Jesus
Ook my liefde ervaar
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de My Gebed Vir Jou

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche du smiley
2| symbole en haut du téléviseur
3| symbole à droite de la valise
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid