paroles de chanson / Piet Smit parole / Kaalvoet lyrics  | ENin English

Paroles de Kaalvoet

Interprète Piet Smit

Paroles de la chanson Kaalvoet par Piet Smit lyrics officiel

Kaalvoet est une chanson en Afrikaans

Vêr en wyd en so ongenaakbaar
Lê die woestyn waar sy skape moet wei
Naby die berg waar die skaduwee so is
Daar het hy God in 'n braambos gekry

'n Heilige vuur, en die bos ene dorings
'n Stem wat hom roep, en die bos brand en brand
Trek uit jou skoene die grond hier is heilig
Staan kaalvoet, eerbiedig voor God in die sand

‘n Stad met mure, bewapen, beveilig
‘n Vesting vol haat wat moet weg uit die land
Naby die stad, waar die muur hom oorskadu
Daar sien hy God met ‘n swaard in die hand

‘n Heilige swaard wat die mure laat tuimel
‘n Stem wat beveel, laat die ramshorings dreun
Trek uit jou skoene, die grond hier is heilig
Staan kaalvoet, gehoorsaam voor God en Sy Seun

Heilig, heilig
Drie maal heilig
Heilig is God, die Almagtige Heer
Sy majesteit lê soos ‘n kleed oor die aarde
Kom kniel voor Hom neer

Miskien is jou hart soms so dor soos woestynsand
Of net soos ‘n stad met ‘n sterk muur omring
Luister dan mooi, op die berg klink die voetstap
Van een wat ‘n boodskap van goeie nuus bring

Heilige woorde, jou God is die Koning
Dis Hy wat jou roep, kom hier, gee My jou hand
Dan lei Ek jou voete op paaie van vrede
En maak van jou lewe ‘n braambos wat brand

Heilig, heilig
Drie maal heilig
Heilig is God, die Almagtige Heer
U majesteit lê soos ‘n kleed oor die aarde
Ek kniel voor U neer
Jesus, my Heer

U bloed was my skoon, maak my heilig
Om kaalvoet, gewillig te doen wat U vra
Hier is my hand en my hart, hier’s my lewe
My voete bereid om U boodskap te dra
Kaalvoet-gewillig
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Kaalvoet

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de la valise
2| symbole à gauche du téléviseur
3| symbole à gauche du pouce en l'air
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid