paroles de chanson / Piet Smit parole / Hoor Die Blye Eng'Lelied lyrics  | ENin English

Paroles de Hoor Die Blye Eng'Lelied

Interprète Piet Smit

Paroles de la chanson Hoor Die Blye Eng'Lelied par Piet Smit lyrics officiel

Hoor Die Blye Eng'Lelied est une chanson en Afrikaans

Hoor die blye Eng'lelied
Aan die Koningseun gebied
Vrede op aarde aan God die eer
God daal tot die sondaar neer

Wil met elke Hemeling
Ook aan God die loflied bring
Hoor die blye Eng'lelied
Aan die Koningseun gebied
Hoor die blye Eng'lelied
Aan die Koningseun gebied

Christus daar omhoog vereer
Christus ewig God en Heer
Is deur God se raads besluit
Uit 'n reine skoot gespruit

In die vlees Sy nederiglond
Wees geworde Woord van God
Mens met mense saamgetel
Jesus ons Immanuel
Hoor die blye Eng'lelied
Aan die Koningseun gebied

Hemelvors wat vrede gee
Deel geregtigheid ons mee
Lig en lewe in elke land
En geneesing deur Sy hand

Diep het Hy hier neergedaal
Om ons uit die dood te haal
Deur Sy koms word Adam's kind
Ewig weer met God verbind
Hoor die blye Eng'lelied
Aan die Koningseun gebied
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Hoor Die Blye Eng'Lelied

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas du pouce en l'air
2| symbole à gauche de la valise
3| symbole à droite de la maison
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid