paroles de chanson / Piet Smit parole / Herders In Die Veld lyrics  | ENin English

Paroles de Herders In Die Veld

Interprète Piet Smit

Paroles de la chanson Herders In Die Veld par Piet Smit lyrics officiel

Herders In Die Veld est une chanson en Afrikaans

Buite die lig van ons vuurtjie se kring
Het ons in die veld
'n Koor hoor sing

En skielik het 'n man ons met 'n skerp lig verblind
Gesê hy bring die goeie tyding van 'n Hemelse Kind
Wat vrede op aarde sou bring
Vrede op aarde sou bring

Bang en verbaas het ons stil opgestaan
Ons bondeltjies gevat
En na die stal toe gegaan

Ek het stilweg getwyfel oor wat ons daar sou vind
Verwondered oor die tyding van die Hemelse Kind
En al wat ek nog kon hoor
Was die Hemelse lied van die koor

By die stal het die Kind
In doeke gelê
Net soos die man met die lig in die veld dit wou hê

Dit was half of die kindtjie glimlag toe ek naby Hom kom
En ek kniel toe uit 'n vreemde eerbied vir Hom
Ek het geweet Hy was waarlik die Koning
Wat waarlik die vrede sou bring

Maar wie sou kon raai
Terwyl Hy daar lê
Wat 'n wrede einde Sy lewe sou hê

Dat hierdie klein ou voetjies die kruispad sou stap
En soldate wrede spykers in hierdie ou handjies sou kap
En dat Hy vir ons sou moes ly
En aan 'n kruis sou moes hang vir my

Maar nou weet ons goed
Hy't net die weg gebaan
Ons weet Hy was dood
Maar Hy't weer opgestaan

Nou weet ons waaroor het die engele so gesing
Oor die verlossing wat hierdie Kindtjie met Sy kruisdood sou bring
Juig die Redder is daar
Juig die Redder is daar
Juig die Redder is daar
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Herders In Die Veld

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de la poubelle
2| symbole à gauche de l'étoile
3| symbole en haut de la maison
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid