paroles de chanson / Piet Smit parole / Heelword in my lof lyrics  | ENin English

Paroles de Heelword in my lof

Interprète Piet Smit

Paroles de la chanson Heelword in my lof par Piet Smit lyrics officiel

Heelword in my lof est une chanson en Afrikaans

O donkerte hier binne
O swart wat my verswelg
Ek ruik jou dood
Ek proe jou bitter wyn

Loodswaar hang jou boeie
Ek voel jou martel pyn
Hoe lankal my gebede
Om jou verstikking uit te delg

Onbeheersd walg my woede
Onreg brand met vuur van bitter dors
Kwaad ontvlam, vereis vergelding
In haat se vuiste stamp die wraak hier in my bors

Here
Hoe kon U vir my
Wat so swaar vergewe
Die kruisdood lei

O stilte nag van eensaam
Vir lank my lewensloop
Ek leef jou pyn
Ek om arm my tekort

Hartseer word my asem
Soos leed my hartklop word
Hoe lank sal my gedagtes
My hart nog aan jou knoop

Onbevange loof my lewe
Vreugde bruis met heelword vonkelwyn
Hoop herstel, ek kies die lewe
En vrede skyn weer, die donker wolke het verdwyn

En Here
U het tog
Vir my
Wat graag in lof wil lewe
'n Plek berei

Ja Here
Al raak dit ook hoe rof
Ek kan elke keer weer heel word
In my lof
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Heelword in my lof

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite du smiley
2| symbole en haut de la loupe
3| symbole en haut de l'enveloppe
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid