paroles de chanson / Piet Smit parole / Gaan My Nie Verby O Heiland lyrics  | ENin English

Paroles de Gaan My Nie Verby O Heiland

Interprète Piet Smit

Paroles de la chanson Gaan My Nie Verby O Heiland par Piet Smit lyrics officiel

Gaan My Nie Verby O Heiland est une chanson en Afrikaans

Gaan my nie verby, o Heiland
Gaan my nie verby
Wyl U ander seën, Heiland
Seën nou ook my

Jesus, Heiland
Wees my nou naby
Wyl U ander seën, Heiland
Seën nou ook my

Voor U troon gekniel, o Heiland
Bid ek in geloof
Hoor my sagte en gebede
Ondanks swak geloof

Jesus, Heiland
Wees my nou naby
Wyl U ander seën, Heiland
Seën nou ook my

U skenk lig en vreugde, Heiland
U my troos geheel
In die hemel en op aarde
Bly U steeds my deel

Jesus, Heiland
Wees my nou naby
Wyl U ander seën, Heiland
Seën nou ook my

Seën nou ook my
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Gaan My Nie Verby O Heiland

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas du smiley
2| symbole à gauche de l'étoile
3| symbole en bas du casque
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid