paroles de chanson / Piet Smit parole / Ek Weet U Roep My lyrics  | ENin English

Paroles de Ek Weet U Roep My

Interprète Piet Smit

Paroles de la chanson Ek Weet U Roep My par Piet Smit lyrics officiel

Ek Weet U Roep My est une chanson en Afrikaans

Ek ken U nie
Maar ek weet U roep my
Met 'n sagte stem
Wat ek kan hoor
My lewe is leeg
In sonde rigting
Deur self probeer
Het ek verloor

Daarom kom lê ek alles hier by U voete
Ek bring die mens
Wat hier binne in my huil
Want deur my sonde Heer, is ek verlore
Totaal sonder hoop
Ek weet ek is vuil

Maar in U O Heer
Vind ek genade
U't die volle pad
Vir my geloop

U alleen is die weg, die waarheid, die lewe
Die enigste deur
Na lewe en hoop
Want deur U dood aan die kruis is ek vergewe
En deur U bloed
Kom was U my skoon
Daarom kom gee ek U, my hele lewe
Ek vra U nou
Om in my te woon

Dankie Here
U is nou my koning
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ek Weet U Roep My

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut du coeur
2| symbole à gauche de l'oeil
3| symbole à gauche du cadenas
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid