paroles de chanson / Piet Smit parole / Dit is die liefde (1 Korintiërs 13: 1 - 7) lyrics  | ENin English

Paroles de Dit is die liefde (1 Korintiërs 13: 1 - 7)

Interprète Piet Smit

Paroles de la chanson Dit is die liefde (1 Korintiërs 13: 1 - 7) par Piet Smit lyrics officiel

Dit is die liefde (1 Korintiërs 13: 1 - 7) est une chanson en Afrikaans

Dis die liefde
Dit is die liefde
God se liefde
Dit is die liefde

Al praat ek soos die engele
In suiwer Hemeltaal
Sonder liefde is my woorde
Die geraas van 'n simbaal

Al sou ek hoogsbegaft God se Woord
Aan mense bring
Of diep geheime uitlê
En met veel kenners hulp besing

Al sou ek berge kon verskuif
Alleen maar deur geloof
Sonder liefde is ek niks nie
Sonder liefde stom en doof

Die liefde is geduldig
Vriendelik en gaaf
Die liefde sonder afguns
Sonder spog, sonder waan

Ontevrede met die onreg
Dan bly na waar ek vra
Die bedekking wat als glo en hoop
En alles kan verdra

Dis die liefde
Dit is die liefde
God se liefde
Dit is die liefde

Al deel ek my besittings uit
Al gee ek alles weg
Sonder liefde is my gawe
'n Bitter offer so oneg

Al gee ek ook my ligaam prys
Om daarop te beroem
Sou ek niks daarvoor kon kry nie
Geen prys sou ek kon noem

Al sou ek die geloof hê om berge te laat val
Sou ek leeg wees en verlore
'n Trompet se fals geskal

Die liefde is geduldig
Vriendelik en gaaf
Die liefde sonder afguns
Sonder spog, sonder waan

Ontevrede met die onreg
Dan bly na waar ek vra
Die bedekking wat als glo en hoop
En alles kan verdra

Dis die liefde
Dit is die liefde
God se liefde

Dis die liefde
Dit is die liefde
God se liefde
Dit is die liefde
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Dit is die liefde (1 Korintiërs 13: 1 - 7)

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la poubelle
2| symbole à droite de l'enveloppe
3| symbole à gauche du smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid