paroles de chanson / Piet Smit parole / Die Man In Die Middel lyrics  | ENin English

Paroles de Die Man In Die Middel

Interprète Piet Smit

Paroles de la chanson Die Man In Die Middel par Piet Smit lyrics officiel

Die Man In Die Middel est une chanson en Afrikaans

In die skemer in, daardie gruwel dag het ek terug gegaan
Met die stofpad langs teen die heuwel op waar die kruise staan
En in die stilte daar het die egos na my toe terug gekom
Die haat, die vloek, die lag
En die spot met Hom

Wie was die man daar in die middel dan
Hoe kon Hy soveel pyn verdra
Hoe kon Hy ooit in so 'n donker uur
Nog Sy Vader smeek en vir ons vergifenis vra

Ek onthou nog goed een keer toe ek nader kom
Het Hy liefdevol gepraat met een daarbo by Hom
Jy is deur jou geloof gevul met God se Gees
Voor die einde van die dag sal jy by My in die hemel wees

Wie was die man daar in die middel dan
Hoe kon Hy so belofte maak
Hoe kon Hy ooit in so 'n donker uur
Nog my moordenaar's hart met Sy woorde raak

En terwyl ek nog daar staan
Praat Hy sag met my
My bloed daar aan jou spies wys Ek het vir jou gely
En al wat Ek jou vra, gaan op jou knieë neer
Kom gee vir My jou las, aanvaar my as jou Heer

Was die man daar in die middel dan tog die Heer
Kan Hy dan tog my sonde vergewe
Hulle sê Hy het gesterf
Hy het so my prys betaal
Dat ek vir altyd, altyd kan bly leef
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Die Man In Die Middel

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de la poubelle
2| symbole en bas de l'appareil photo
3| symbole en bas de la croix
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid