paroles de chanson / Piet Smit parole / Die Helde In Die Bybel lyrics  | ENin English

Paroles de Die Helde In Die Bybel

Interprète Piet Smit

Paroles de la chanson Die Helde In Die Bybel par Piet Smit lyrics officiel

Die Helde In Die Bybel est une chanson en Afrikaans

Al die helde van die Bybel
Het een ding in gemeen
Hulle het vas gestaan en in elke stryd het hulle slegs op hulle God gesteun

Vat nou maar vir Dawid
Sy onderonsie met die reus
Glo my sy enigste redding was sy vertroue op sy God gewees

So staan dan vas, maar voor jy gaan
Trek God se wapenrusting aan, want stryd is nie teen mense nie
Is teen die duiwel en sy pyle vuur
Maar met God loop ek 'n bende storm, met my God spring ek oor 'n muur
Met my God loop ek 'n bende storm, met my God spring ek oor 'n muur

Al die helde van die Bybel
Het ook almal gereeld gebid
Hulle het elke dag op hulle knieë gegaan voordat hulle 'n voet versit

Vat nou maar vir Simson
Hy was in kettings vasgebind
Glo my sy laaste krag het hy in gebed by sy God gevind

So staan dan vas, maar voor jy gaan
Trek God se wapenrusting aan, daai stryd is nie teen mense nie
Is teen die duiwel en sy pyle vuur
Maar met God loop ek 'n bende storm, met my God spring ek oor 'n muur
Met my God loop ek 'n bende storm, met my God spring ek oor 'n muur

Al die helde van die Bybel
Het geglo wat God beloof
In die donkerste nag of in die swaarste stryd was hulle vas in hulle geloof

Vat nou maar vir Joshua
Loop net 'n paar maal om die stad
En net soos God beloof het toe die horings blaas is die vesting se mure plat

So staan dan vas, maar voor jy gaan
Trek God se wapenrusting aan, want die stryd is nie teen mense nie
Is teen die duiwel en sy pyle vuur
Maar met God loop ek 'n bende storm, met my God spring ek oor 'n muur
Met my God loop ek 'n bende storm, met my God spring ek oor 'n muur
Met my God loop ek 'n bende storm, met my God spring ek oor 'n muur
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Die Helde In Die Bybel

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut du téléviseur
2| symbole à gauche de la loupe
3| symbole à gauche de la maison
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid