paroles de chanson / Piet Smit parole / By Betlehem In Winterkou lyrics  | ENin English

Paroles de By Betlehem In Winterkou

Interprète Piet Smit

Paroles de la chanson By Betlehem In Winterkou par Piet Smit lyrics officiel

By Betlehem In Winterkou est une chanson en Afrikaans

By Betlehem in winterkou
Het herders rustig wag gehou
'n Engel swewe oor die veld
Die Heer se koms kom hy vermeld

Gebore as 'n kindjie teer
Kom Hy tot ons die Hemel Heer

Al juig en sing, die engelkoor
'n Lied van vrede laat hulle hoor
Die herders loof met hart en stem
Die Heilige Kind in Betlehem

Gebore as 'n kindjie teer
Kom Hy tot ons die Hemel Heer

Kom laat ons saam 'n loflied sing
Aan Hom die Heiland hulde bring
Hy daal van bo tot ons neer
En maak ons vry, Sy Naam, Sy eer

Gebore as 'n kindjie teer
Kom Hy tot ons die Hemel Heer
Gebore as 'n kindjie teer
Kom Hy tot ons die Hemel Heer
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de By Betlehem In Winterkou

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas du pouce en l'air
2| symbole en haut du téléviseur
3| symbole en bas de l'étoile
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid