paroles de chanson / Piet Smit parole / Bring My Die Ou-Ou Tyding lyrics  | ENin English

Paroles de Bring My Die Ou-Ou Tyding

Interprète Piet Smit

Paroles de la chanson Bring My Die Ou-Ou Tyding par Piet Smit lyrics officiel

Bring My Die Ou-Ou Tyding est une chanson en Afrikaans

Bring my die ou-ou tyding
Die tyding van God's heil
Van Jesus' sondaarsliefde
Die liefde sonder peil

O, bring dit my eenvoudig
Soos vir 'n kindjie klein
Want ek is swak en nietig
Ja, hulploos en onrein

Bring my die ou-ou tyding
Bring my die ou-ou tyding
Bring my die ou-ou tyding
Die boodskap van God's heil

Bring my die tyding duid'lik
Dat ek dit kan verstaan
Vertel my hoe die Heiland
My van die vloek ontslaan

Bring my die tyding dikwels
Want ek vergeet so gou
Lank voor die middaghitte
Smelt reeds die môredou

Bring my die ou-ou tyding
Bring my die ou-ou tyding
Bring my die ou-ou tyding
Die boodskap van God's heil
Bring my die ou-ou tyding
Die boodskap van God's heil
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Bring My Die Ou-Ou Tyding

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de la valise
2| symbole à gauche de l'enveloppe
3| symbole en bas du coeur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid