paroles de chanson / Piet Smit parole / Al Jul Volke Klap Julle Hande lyrics  | ENin English

Paroles de Al Jul Volke Klap Julle Hande

Interprètes Piet SmitDanie Botha

Paroles de la chanson Al Jul Volke Klap Julle Hande par Piet Smit lyrics officiel

Al Jul Volke Klap Julle Hande est une chanson en Afrikaans

Al julle volke klap julle hande juig tot eer van God
Verhef julle stem en roem Sy Naam in elke stad op aarde

Sing en sing en sing dan saam, loof en prys Sy Grootte Naam
Want Hy is Koning ewig in die hemel en op aarde
Sing en sing en sing dan saam, loof en prys Sy Grootte Naam
Want die Hemel Koning skenk ons Sy genade

Hy is Koning ewig in die hemel en op aarde
Die volke kniel, die nasies juig oor al Sy skeppingsdade

Sing en sing en sing dan saam, loof en prys Sy Grootte Naam
Want Hy is Koning ewig in die hemel en op aarde
Sing en sing en sing dan saam, loof en prys Sy Grootte Naam
Want die Hemel Koning skenk ons Sy genade

Ons gaan in Sy tempel in, Hy roep ons almal saam
Die skare juig en horings blaas, ons almal roem Sy Naam

Sing en sing en sing dan saam, loof en prys Sy Grootte Naam
Want Hy is Koning ewig in die hemel en op aarde
Sing en sing en sing dan saam, loof en prys Sy Grootte Naam
Want die Hemel Koning skenk ons Sy genade
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Al Jul Volke Klap Julle Hande

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de la loupe
2| symbole à gauche de la maison
3| symbole à gauche de la croix
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid