paroles de chanson / Manuel Escorcio parole / Feestyd Se Wysie lyrics  | ENin English

Paroles de Feestyd Se Wysie

Interprètes Manuel EscorcioJanita Claassen

Paroles de la chanson Feestyd Se Wysie par Manuel Escorcio lyrics officiel

Feestyd Se Wysie est une chanson en Afrikaans

Het jy al geloop waar die weste wind waai?
En jou nadors geles as jou hart windpomp draai?
En soek jy na sin in die rooi dag se vroe
Wel, wees nie bevrees nie want ons wys jou hoe

Kom neem net 'n handvol Karooboegoeblaar
Met die suidsomer nagte, dit bly altyd waar
Meng in die grasland, hou oë styf toe
Roer nog 'n slaggie dan wys ons jou hoe

Kom nou tesame, tesaam kan ons sing
Ons vat die hande en ons dans in 'n kring
En die feestyd se wysie
Een, twee, drie, maak ons enig

Lig nou die hande na hemel en wind
Net soos die ou tyd, maak jou naaste jou vriend
O die feestyd se wysie
Is 'n walskarnaval

Die waterval water, die hoogland se spruit
Dit gee nuwe lewe, die wêreld lê wyd
Bo jou die wolke, die blousel gewelf
Ons leer jou die wysie en woorde kom self

Kom nou tesame, tesaam kan ons sing
Ons vat die hande en ons dans in 'n kring
En die feestyd se wysie
Een, twee, drie, maak ons enig

Lig nou die hande na hemel en wind
Net soos die ou tyd, maak jou naaste jou vriend
O die feestyd se wysie
Is 'n walskarnaval

Ons leer jou die wysie en woorde kom self

Kom nou tesame, tesaam kan ons sing
Ons vat die hande en ons dans in 'n kring
En die feestyd se wysie
Een, twee, drie, maak ons enig

Lig nou die hande na hemel en wind
Net soos die ou tyd, maak jou naaste jou vriend
O die feestyd se wysie
Is 'n walskarnaval

O die feestyd se wysie
Is 'n walskarnaval
O die feestyd se wysie is 'n walskarnaval
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Feestyd Se Wysie

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de la loupe
2| symbole en haut de l'oeil
3| symbole en bas du cadenas
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid