paroles de chanson / Manuel Escorcio parole / Daar Is 'N Plek Van Rus So Soet / As Vrede My Pad Hier Op Aarde Verlig lyrics  | ENin English

Paroles de Daar Is 'N Plek Van Rus So Soet / As Vrede My Pad Hier Op Aarde Verlig

Interprètes Manuel EscorcioDie Jubelatum Sangers

Paroles de la chanson Daar Is 'N Plek Van Rus So Soet / As Vrede My Pad Hier Op Aarde Verlig par Manuel Escorcio lyrics officiel

Daar Is 'N Plek Van Rus So Soet / As Vrede My Pad Hier Op Aarde Verlig est une chanson en Afrikaans

Daar is 'n plek van rus so soet
Dig by die hart van God
Daar kwel geen sonde my gemoed
Dig by die hart van God

O Jesus, my Verlosser
Kom van die hart van God
En voer ons wagtend voor U
Tot by die troon van God

Daar is verlossing, wondersoet
Dig by die hart van God
En vrede vir my bang gemoed
Dig by die hart van God

O Jesus, my Verlosser
Kom van die hart van God
En voer ons wagtend voor U
Tot by die troon van God

As vrede my pad deur die wêreld verlig
As smarte my dreig te verniel
Dan antwoord ek vry, watter lot my ook tref
Dit is wel, dit is wel met my siel

Dit is wel (Dit is wel)
Met my siel (Met my siel)
Dit is wel, dit is wel met my siel

Voorheen het die sonde vir ure gekwel
En dikwels my vreugde verteur
Nou's alles vergeef, en geheg aan Sy kruis
O my siel, loof die Heer, loof die Heer

Dit is wel (Dit is wel)
Met my siel (Met my siel)
Dit is wel, dit is wel met my siel
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Daar Is 'N Plek Van Rus So Soet / As Vrede My Pad Hier Op Aarde Verlig

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de la calculatrice
2| symbole en bas de la croix
3| symbole en haut de l'enveloppe
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid