paroles de chanson / Jakkie Louw parole / Stadsboer lyrics  | ENin English

Paroles de Stadsboer

Interprète Jakkie Louw

Paroles de la chanson Stadsboer par Jakkie Louw lyrics officiel

Stadsboer est une chanson en Afrikaans

Pad gevat na die Platteland
Net die bosveld in sy hart
En hy weet
Hy sal nooit vergeet

‘n Joseph Roger in sy sak
‘n Stuk bees biltong ingepak, en hy weet
Hy sal nooit vergeet

Want sy huis lê nou in die stad
Al lê sy spore steeds in die Platteland
As jy weet wat ek bedoel

Ek is ‘n stadsboer, stadsboer, ek kan die reën aanvoel
Ek is ‘n stadsboer, stadsboer, ek drink my koffie met moer
Ek is ‘n stadsboer

Die soet reuk van sy mielieland
Sy trekker wat ‘n spoor sny deur die sand en hy weet
Hy sal nooit vergeet

Harde werk is wat hy ken
Ses dae ‘n week vir elke sent en hy weet
Hy sal nooit vergeet

Want sy huis lê nou in die stad
Al lê sy spore steeds in die Platteland
As jy weet wat ek bedoel

Ek is ‘n stadsboer, stadsboer, ek kan die reën aanvoel
Ek is ‘n stadsboer, stadsboer, ek drink my koffie met moer
Ek is ‘n stadsboer

Want sy huis lê nou in die stad
Al lê sy spore steeds in die Platteland
Jy weet wat ek bedoel

Ek is ‘n stadsboer, stadsboer, ek kan die reën aanvoel
Ek is ‘n stadsboer, stadsboer, ek drink my koffie met moer
Ek is ‘n stadsboer, stadsboer
Ek kan die reën aanvoel

Ek drink my koffie met moer
Ek kan die reën aanvoel
Ek is ‘n stadsboer
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Stadsboer

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de la valise
2| symbole à gauche du smiley
3| symbole en haut du téléviseur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid