paroles de chanson / Jakkie Louw parole / Geseende Kersfees lyrics  | ENin English

Paroles de Geseende Kersfees

Interprète Jakkie Louw

Paroles de la chanson Geseende Kersfees par Jakkie Louw lyrics officiel

Geseende Kersfees est une chanson en Afrikaans

Ek stuur vir jou ‘n Geseënde Kersfees
Die lig van liefde skyn
Van nou tot altyd mag jy net gelukkig wees

Ek wens vir jou ‘n Geseënde Kersfees
Kyk die hemel ster
Skyn vir altyd seëninge kom van ver
‘n Geseënde Kersfees stuur ek met die Môrester

Hier is ons soos in die ouedae
Ja ‘n goue jaar lê voor
Vir my en jou net 'n sprankeltyd
Van kerslig samesyn

Ek wens vir jou ‘n Geseënde Kersfees
Kyk die hemel ster
Skyn vir altyd seëninge kom van ver
‘n Geseënde Kersfees stuur ek met die Môrester

Hier is ons soos in die ouedae
Ja ‘n goue jaar lê voor
Vir my en jou net 'n sprankeltyd
Van kerslig samesyn

Ek wens vir jou ‘n Geseënde Kersfees
Kyk die hemel ster
Skyn vir altyd seëninge kom van ver
Geseënde Kersfees stuur ek met die Môrester
Geseënde Kersfees stuur ek met die Môrester
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Geseende Kersfees

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de l'enveloppe
2| symbole en bas de l'horloge
3| symbole en bas de l'appareil photo
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid