paroles de chanson / Jakkie Louw parole / Die Hemelkind lyrics  | ENin English

Paroles de Die Hemelkind

Interprète Jakkie Louw

Paroles de la chanson Die Hemelkind par Jakkie Louw lyrics officiel

Die Hemelkind est une chanson en Afrikaans

Die Hemelkind gebore soos voorspel
Hy is die Heer, Hy’s dié Emmanuel
Met blye englekoor wil ons juig en sing
Hy is die Heer dis Hy wat redding bring

Hy is die Lig, Hy is die Bethlehem ster
Die wyses kom van heide en van ver
Kom ons buig voor Hom, Hy’s Christus, Hy’s die Heer
Hy’s God se seun, ons Middelaar en Steun

Kom gee jou hart en lewe net vir Hom
Glo aan sy Naam word nou Sy eiendom
So sing dit saam in hierdie Kersfeestyd
Hy is die Heer vertel dit wêreldwyd
Hy is die Heer vertel dit wêreldwyd
Hy is die Heer vertel dit wêreldwyd
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Die Hemelkind

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut du nuage
2| symbole en bas de l'étoile
3| symbole en haut de la cible
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid