paroles de chanson / Jakkie Louw parole / Kaalvoet in Die Reen lyrics  | ENin English

Paroles de Kaalvoet in Die Reen

Interprète Jakkie Louw

Paroles de la chanson Kaalvoet in Die Reen par Jakkie Louw lyrics officiel

Kaalvoet in Die Reen est une chanson en Afrikaans

Kaalvoet in die reën
Die Here het my met jou geseën
Jy’s nooit weer alleen my kind al is jy kaalvoet in die reën

Kaalvoet in die reën
Die Here het jou vir my geleen
Jy’s nooit weer alleen my kind al is jy kaalvoet in die reën

Verloor jouself in liefde
Maar vind jou eie hart
Bly weg van die hartseer
Want hartseer kweek mos haat

Trane raak weer droog
Die reën bring weer ‘n reënboog
Winter word weer somer
Wees altyd ‘n dromer

Kaalvoet in die reën
Die Here het my jou geseën
Jy’s nooit weer alleen my kind al is jy kaalvoet in die reën

Kaalvoet in die reën
Die Here het jou vir my geleen
Jy’s nooit weer alleen my kind al is jy kaalvoet in die reën

Daag jouself altyd uit
Om lief te wees is ‘n besluit
Vergifnis bring weer liefde terug
Hou jou hart altyd nederig

Pas jouself mooi op
Weet wanneer om te stop
Die liefde is so mooi my kind as jy die rose tussen die dorings kan vind

Kaalvoet in die reën
Die Here sal jou seën
Jy’s nooit weer alleen my kind al is jy kaalvoet in die reën

Kaalvoet in die reën
Die Here het jou vir ons geleen
Jy’s nooit weer alleen my kind al is jy kaalvoet in die reën
Kaalvoet in die reën
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Kaalvoet in Die Reen

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite du casque
2| symbole à droite du téléviseur
3| symbole à gauche de la calculatrice
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid