paroles de chanson / Jakkie Louw parole / Rambo die Polisiehond lyrics  | ENin English

Paroles de Rambo die Polisiehond

Interprète Jakkie Louw

Paroles de la chanson Rambo die Polisiehond par Jakkie Louw lyrics officiel

Rambo die Polisiehond est une chanson en Afrikaans

Onder in Gansbaai sit daar ‘n hond
Twalf-uur die middag met sy o-ring op die grond
Almal ken die klanke van Rambo
Maar kan jy nog daai swart hond met die afstert onthou?

En ons sê Rambo, Rambo die polisiehond
Met sy tien ton sak, sy agt ton masjien geweer
Rambo, Rambo die polisiehond
Skiet jy blanks in die nag

Ons het gedog dit was ‘n grap
Rambo is midnight op die highway getrap
Met die geskreeu van ‘n wiel was Rambo roadkill
Maar kan jy nog daai swart hond met die afstert onthou?

En ons sê Rambo, Rambo die polisiehond
Met sy tien ton sak, sy agt ton masjien geweer
Ou Rambo, Rambo die polisiehond
Skiet jy blanks in die nag

(Kan jy onthou?)
Ek en John en Rudolph en Bosman op ‘n Gansbaai langnaweek
(Kan jy onthou?)
Daai sexy toe Lansia met daai rooi leer seats
(Kan jy onthou?)
Op die hoekstraat van Kuswag en De Wetstraat het hy gesit en wag
(Rock and roll)
Ek sal vir altyd daai swart hond met die afstert onthou

En ons sê Rambo, Rambo die polisiehond
Met sy tien ton sak, sy agt ton mashien geweer
Ou Rambo, Rambo die polisiehond
Skiet jy blanks of sing jy?

Rambo, Rambo die polisiehond (Kan jy onthou?)
Ek kan onthou
Rambo, Rambo die polisiehond (Rock and roll)
Ek sal vir altyd daai swart hond met die afstert onthou
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Rambo die Polisiehond

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de la valise
2| symbole en haut de l'oeil
3| symbole à droite du casque
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid