paroles de chanson / Jakkie Louw parole / Nommer Een lyrics  | ENin English

Paroles de Nommer Een

Interprète Jakkie Louw

Paroles de la chanson Nommer Een par Jakkie Louw lyrics officiel

Nommer Een est une chanson en Afrikaans

Jy’s my nommer een
Dis net jy alleen
Jy’s die een op wie ek my toekoms wil bou

Jy’s my super ster
Ons liefde gaan baie vêr
En met jou wil ek verseker eendag trou

Jy’s my nommer een net jy alleen
Jy’s my nommer een (Jy’s my nommer een)
Jy’s my nommer een en net jy alleen
Jy’s my nommer een

Ek wil my lewe met jou deel
Ek wil my alles vir jou gee
Ek belowe sal altyd by jou wees
Jy’s die een en jy’s altyd in my hart

Jy’s my nommer een, dis net jy alleen
Jy’s die een op wie ek my toekoms wil bou
Jy’s my super ster, ons liefde gaan baie vêr
En met jou wil ek verseker eendag trou

Jy’s my nommer een net jy alleen
Jy’s my nommer een (Jy’s my nommer een)
Jy’s my nommer een net jy alleen
Jy’s my nommer een

Ek wil my arms om jou vou
Kon nie my oë van jou af hou
Jy’s werklik als wat ek wou hê
Jy’s die een en jy’s altyd in my hart

Jy’s my nommer een
Dis net jy alleen
Jy’s die een op wie ek my toekoms wil bou

Jy’s my super ster
Ons liefde gaan baie vêr
En met jou wil ek verseker eendag trou

Jy’s my nommer een
Dis net jy alleen (Dis net jy alleen)
Jy’s die een op wie ek my toekoms wil bou (My toekoms wil bou)

Jy’s my super ster
Ons liefde gaan baie vêr (Liefde gaan so vêr)
En met jou wil ek verseker eendag trou

Jy’s my nommer een net jy alleen
Jy’s my nommer een (Jy’s my nommer een)
Jy’s my nommer een net jy alleen
Jy’s my nommer een
Jy’s my nommer een
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Nommer Een

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut du pouce en l'air
2| symbole en haut de la loupe
3| symbole en haut du casque
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid