paroles de chanson / Jakkie Louw parole / Plaashond lyrics  | ENin English

Paroles de Plaashond

Interprète Jakkie Louw

Paroles de la chanson Plaashond par Jakkie Louw lyrics officiel

Plaashond est une chanson en Afrikaans

Woef ek sê

Daar's ‘n nuwe kat hier in die Platteland
Haar naam is Lucy Vermaak
Pad gevat uit die ou groot stad
Van waar dit maak nie saak

Haar pa het die grootste mielie land
In die Noord Vrystaat
Hulle hou toe party om welkom te sê
‘n Plaas dak nat maak

Kyk in my oë
Ek is ‘n plaashond
Ek jaag die katte op die plaas rond
Noem my sommer plaashond
Brannas maak my gesond

Ek is ‘n plaas hond
Ek jaag die katte op die plaas rond
Noem my sommer plaashond
Brannas maak my gesond

Vrydag aand by die boere bar
Raak Lucy deurmekaar
Die jakkie meisters was te veel
Ons begin dadelik te dans

Arms om hoog met ‘n stout kat oog
Miskien moet sy kom proe
‘n Laaitie van die Platteland
‘n Boere Scooby-Doo

Kyk in my oë
Ek is ‘n plaashond
Ek jaag die katte op die plaas rond
Noem my sommer plaashond
Brannas maak my gesond

Ek is ‘n plaas hond
Ek jaag die katte op die plaas rond
Noem my sommer plaashond
Brannas maak my gesond

Ek is ‘n plaas hond
Ek jaag die katte op die plaas rond
Noem my sommer plaashond
Brannas maak my gesond

Ek is ‘n plaas hond
Ek jaag die katte op die plaas rond
Noem my sommer plaashond
Brannas maak my gesond

Noem my sommer Rambo die plaashond
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Plaashond

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de l'appareil photo
2| symbole en haut de l'oeil
3| symbole en haut de la cible
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid