paroles de chanson / Carike Keuzenkamp parole / Stap Saam Met My lyrics  | ENin English

Paroles de Stap Saam Met My

Interprète Carike Keuzenkamp

Paroles de la chanson Stap Saam Met My par Carike Keuzenkamp lyrics officiel

Stap Saam Met My est une chanson en Afrikaans

Stap saam met my deur die Kaap
Skuins voor die son wil gaan slaap
Hoor net hoe fluister die Noord-weste wind
Ek sal nog reën bring my kind

Stap saam met my hand aan hand
Kaalvoet op Clifton se strand
Luister 'n liedjie op Groentemark plein
Van liefde, afskeid en pyn

Stap saam met my deur my stad
Droom in die tuine my skat
Ons korrel druiwe en kyk hoe 'n duif
Pronk op oom Sissel se kuif

Stap saam met my deur my stad
Kaapstad, 'n stad van my hart
Suid-Oos het jou gister goed skoon gewaai
Doer lê 'n skip in die baai

Stap saam deur strate van bo
Jy voel dit waar jy ook loop
Op Vla-berg klink ons twee glasies wyn
As die son in see verdwyn

Stad van die groot oseaan
Waar Tafelberg brandwag staan
Ver in jou oë ontdek ek my stad
Jy is die Kaap in my hart

Ver in jou oë ontdek ek my stad
Jy is die Kaap in my hart
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Stap Saam Met My

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de la poubelle
2| symbole en bas de l'ampoule
3| symbole à droite de l'enveloppe
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid