paroles de chanson / Bybelstories Met Kinderliedjies parole / Tien Meisies En Hul Lampe lyrics  | ENin English

Paroles de Tien Meisies En Hul Lampe

Interprète Bybelstories Met Kinderliedjies

Paroles de la chanson Tien Meisies En Hul Lampe par Bybelstories Met Kinderliedjies lyrics officiel

Tien Meisies En Hul Lampe est une chanson en Afrikaans

Tien meisies met hul lampe wag op die Bruidegom
Vyf meisies vasverstandig die ander gee nie om
Die Bruidegom kon laat wees dit het hul skoon vergeet
Die vyf met ekstra olie was vir die wag gereed

Tien meisies met hul lampe word almal later vaak
Al laër brand die vlamme al tien raak aan die slaap
Tot middernag toe skielik hier kom die Bruidegom
Kry reg jou vreugde ligtes staan op verwelkom hom

Tien meisies met hul lampe wag op die Bruidegom
Vyf meisies vasverstandig die ander gee nie om
Die meisies met hul lampe net vyf was voorberei
Die vyf vier vrolik bruilhof saam in God's Koningkryk
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Tien Meisies En Hul Lampe

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas du smiley
2| symbole à droite de la loupe
3| symbole à droite de la cible
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid