paroles de chanson / Bybelstories Met Kinderliedjies parole / Kyk Hoe Dat Die Voëltjies Vlieg lyrics  | ENin English

Paroles de Kyk Hoe Dat Die Voëltjies Vlieg

Interprète Bybelstories Met Kinderliedjies

Paroles de la chanson Kyk Hoe Dat Die Voëltjies Vlieg par Bybelstories Met Kinderliedjies lyrics officiel

Kyk Hoe Dat Die Voëltjies Vlieg est une chanson en Afrikaans

Kyk hoe dat die voëltjies vlieg
Sommer so, hoog daarbo
God laat al die voëljies vlieg
Hoog daar bo

Hy doen soveel meer vir my
Ek sal altyd dankbaar bly
En my nie bekommer nie
Hy’s by my

Kyk hoe daardie lelies grooi
In die veld o so mooi
God laat al die lelies groei
O so mooi

Hy doen soveel meer vir my
Ek sal altyd dankbaar bly
En my nie bekommer nie
Hy’s by my

Hy doen soveel meer vir my
Ek sal altyd dankbaar bly
En my nie bekommer nie
Hy’s by my
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Kyk Hoe Dat Die Voëltjies Vlieg

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de l'appareil photo
2| symbole en bas de la valise
3| symbole en haut de la poubelle
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid