paroles de chanson / Bybelstories Met Kinderliedjies parole / 'n Man Was Van Jerusalem lyrics  | ENin English

Paroles de 'n Man Was Van Jerusalem

Interprète Bybelstories Met Kinderliedjies

Paroles de la chanson 'n Man Was Van Jerusalem par Bybelstories Met Kinderliedjies lyrics officiel

'n Man Was Van Jerusalem est une chanson en Afrikaans

'n Man was van Jerusalem
Na Jericho oppad
Die rowers het hom aangeval
En al sy goed gevat

'n Priester het daarlangs gekom
Maar net verby gegaan
Ook die Leviet het hom sien lê
En in sy pyn laat staan

Maar toe het daar 'n vreemdeling
Uit jammerte gestop
Sy wonde is mooi skoon gewas
En kry ook olie op

Hy neem hom na die herberg toe
En haal twee munte uit
Wanneer hy later weer daar kom
Betaal hy elke duit

Nou wie van hierdie drie dink jy
Het naastediens verstaan?
Die priester en Leviet het nie
Net die Samaritaan

Het jy die storie mooi verstaan?
Wil jy vir Jesus dien?
Dan moet jy elke mens om jou
Ook as jou naaste sien
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de 'n Man Was Van Jerusalem

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de l'étoile
2| symbole à droite de la poubelle
3| symbole en bas du pouce en l'air
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid