paroles de chanson / Bybelstories Met Kinderliedjies parole / Dawid En Goliat lyrics  | ENin English

Paroles de Dawid En Goliat

Interprète Bybelstories Met Kinderliedjies

Paroles de la chanson Dawid En Goliat par Bybelstories Met Kinderliedjies lyrics officiel

Dawid En Goliat est une chanson en Afrikaans

Toe tel Dawid vyf klippies op
En hy skiet die een teen die reus se kop
En toe val die reus op sy neus
Net een skoot en die reus was dood

Maar die vroue sing Dawid het oorwin
Tien duisend man tien duisend man
Tien duisend man

Toe tel Dawid vyf klippies op
En hy skiet die een teen die reus se kop
En toe val die reus op sy neus
Net een skoot en die reus was dood

Maar Dawid het geen swaard of spies
Want die Woord van die Heer het hy verkies
Om die Filistyn te verslaan
Hy't die reus oorwin
In die Here se naam

Maar die vroue sing Dawid het oorwin
Tien duisend man tien duisend man
Tien duisend man
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Dawid En Goliat

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de la poubelle
2| symbole à droite de l'appareil photo
3| symbole en haut du cadenas
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid