paroles de chanson / Bybelstories Met Kinderliedjies parole / Alle Volke Klap Julle Hande lyrics  | ENin English

Paroles de Alle Volke Klap Julle Hande

Interprète Bybelstories Met Kinderliedjies

Paroles de la chanson Alle Volke Klap Julle Hande par Bybelstories Met Kinderliedjies lyrics officiel

Alle Volke Klap Julle Hande est une chanson en Afrikaans

Al julle volke, klap julle hande juig tot eer van God
Verhef jul stem en roem Sy Naam in elke stad op aarde

Sing en sing en sing dan saam
Loof en prys Sy grote Naam want Hy is ewig Koning
In die Hemel en op aarde

Sing en sing en sing dan saam
Loof en prys Sy grote Naam want die Hemelkoning skenk ons Sy genade

Hy is ewig Koning in die Hemel en op aarde
Die volke kniel, die nasies juig oor al Sy skeppings dade

Sing en sing en sing dan saam
Loof en prys Sy grote Naam want Hy is ewig Koning
In die Hemel en op aarde

Sing en sing en sing dan saam
Loof en prys Sy grote Naam want die Hemelkoning skenk ons Sy genade

Ons gaan in Sy woning in Hy roep ons almal saam
Die skare juig en horings blaas ons almal roem Sy naam

Sing en sing en sing dan saam
Loof en prys Sy grote Naam want Hy is ewig Koning
In die Hemel en op aarde

Sing en sing en sing dan saam
Loof en prys Sy grote Naam want die Hemelkoning skenk ons Sy genade
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Alle Volke Klap Julle Hande

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de la poubelle
2| symbole à gauche de la croix
3| symbole à gauche de la valise
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid