song lyrics / Bybelstories Met Kinderliedjies / Alle Volke Klap Julle Hande lyrics  | FRen Français

Alle Volke Klap Julle Hande lyrics

Performer Bybelstories Met Kinderliedjies

Alle Volke Klap Julle Hande song lyrics by Bybelstories Met Kinderliedjies official

Alle Volke Klap Julle Hande is a song in Afrikaans

Al julle volke, klap julle hande juig tot eer van God
Verhef jul stem en roem Sy Naam in elke stad op aarde

Sing en sing en sing dan saam
Loof en prys Sy grote Naam want Hy is ewig Koning
In die Hemel en op aarde

Sing en sing en sing dan saam
Loof en prys Sy grote Naam want die Hemelkoning skenk ons Sy genade

Hy is ewig Koning in die Hemel en op aarde
Die volke kniel, die nasies juig oor al Sy skeppings dade

Sing en sing en sing dan saam
Loof en prys Sy grote Naam want Hy is ewig Koning
In die Hemel en op aarde

Sing en sing en sing dan saam
Loof en prys Sy grote Naam want die Hemelkoning skenk ons Sy genade

Ons gaan in Sy woning in Hy roep ons almal saam
Die skare juig en horings blaas ons almal roem Sy naam

Sing en sing en sing dan saam
Loof en prys Sy grote Naam want Hy is ewig Koning
In die Hemel en op aarde

Sing en sing en sing dan saam
Loof en prys Sy grote Naam want die Hemelkoning skenk ons Sy genade
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Alle Volke Klap Julle Hande lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the padlock
2| symbol at the top of the target
3| symbol to the right of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid