song lyrics / Bybelstories Met Kinderliedjies / Laat Ons Skyn Vir Jesus lyrics  | FRen Français

Laat Ons Skyn Vir Jesus lyrics

Performer Bybelstories Met Kinderliedjies

Laat Ons Skyn Vir Jesus song lyrics by Bybelstories Met Kinderliedjies official

Laat Ons Skyn Vir Jesus is a song in Afrikaans

Laat ons skyn vir Jesus met 'n helder glans
Skitter soos die sterre aan die Hemelkrans
In die donker wêreld skyn daarin skyn
Jy in jou klein hoekie en ek in myn

Laat ons skyn vir Jesus waar ons gaan of kom
As ons lig verduister rig die oog op Hom
Uit die Hemel sien Hy op ons neer
Laat ons skyn vir Jesus slegs tot Sy eer

Laat ons skyn vir Jesus met 'n helder glans
Skitter soos die sterre aan die Hemelkrans
In die donker wêreld skyn daarin skyn
Jy in jou klein hoekie en ek in myn
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Laat Ons Skyn Vir Jesus lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the cross
2| symbol to the left of the clock
3| symbol to the right of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid