song lyrics / Bybelstories Met Kinderliedjies / 'n Man Was Van Jerusalem lyrics  | FRen Français

'n Man Was Van Jerusalem lyrics

Performer Bybelstories Met Kinderliedjies

'n Man Was Van Jerusalem song lyrics by Bybelstories Met Kinderliedjies official

'n Man Was Van Jerusalem is a song in Afrikaans

'n Man was van Jerusalem
Na Jericho oppad
Die rowers het hom aangeval
En al sy goed gevat

'n Priester het daarlangs gekom
Maar net verby gegaan
Ook die Leviet het hom sien lê
En in sy pyn laat staan

Maar toe het daar 'n vreemdeling
Uit jammerte gestop
Sy wonde is mooi skoon gewas
En kry ook olie op

Hy neem hom na die herberg toe
En haal twee munte uit
Wanneer hy later weer daar kom
Betaal hy elke duit

Nou wie van hierdie drie dink jy
Het naastediens verstaan?
Die priester en Leviet het nie
Net die Samaritaan

Het jy die storie mooi verstaan?
Wil jy vir Jesus dien?
Dan moet jy elke mens om jou
Ook as jou naaste sien
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for 'n Man Was Van Jerusalem lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the smiley
2| symbol at the top of the bulb
3| symbol to the right of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid