song lyrics / Bybelstories Met Kinderliedjies / Tien Meisies En Hul Lampe lyrics  | FRen Français

Tien Meisies En Hul Lampe lyrics

Performer Bybelstories Met Kinderliedjies

Tien Meisies En Hul Lampe song lyrics by Bybelstories Met Kinderliedjies official

Tien Meisies En Hul Lampe is a song in Afrikaans

Tien meisies met hul lampe wag op die Bruidegom
Vyf meisies vasverstandig die ander gee nie om
Die Bruidegom kon laat wees dit het hul skoon vergeet
Die vyf met ekstra olie was vir die wag gereed

Tien meisies met hul lampe word almal later vaak
Al laër brand die vlamme al tien raak aan die slaap
Tot middernag toe skielik hier kom die Bruidegom
Kry reg jou vreugde ligtes staan op verwelkom hom

Tien meisies met hul lampe wag op die Bruidegom
Vyf meisies vasverstandig die ander gee nie om
Die meisies met hul lampe net vyf was voorberei
Die vyf vier vrolik bruilhof saam in God's Koningkryk
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Tien Meisies En Hul Lampe lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the clock
2| symbol at the bottom of the cross
3| symbol to the left of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid