paroles de chanson / Bybelstories Met Kinderliedjies parole / Ek Sal My Lig Laat Skyn lyrics  | ENin English

Paroles de Ek Sal My Lig Laat Skyn

Interprète Bybelstories Met Kinderliedjies

Paroles de la chanson Ek Sal My Lig Laat Skyn par Bybelstories Met Kinderliedjies lyrics officiel

Ek Sal My Lig Laat Skyn est une chanson en Afrikaans

Ek sal my lig laat skyn
Ek sal my lig laat skyn
Dat die wêreld kan weet daar is 'n God wat leef
Ek sal my lig laat skyn

By die skool sal ek my lig laat skyn
By die kerk sal ek my lig laat skyn
By die huis sal ek my lig laat skyn
By die werk sal ek my lig laat skyn

Teenoor my ouers sal ek my lig laat skyn
Teenoor my onnies sal ek my lig laat skyn
Teenoor my vriende en almal om my
Sal ek 'n groot groot lig laat skyn

Ek sal my lig laat skyn
Ek sal my lig laat skyn
Dat die wêreld kan sien dat ek Jesus dien
Ek sal my lig laat skyn

As ek gehoorsaam is laat ek die grootlig skyn
As ek vol liefde is laat ek die grootlig skyn
As ek geduldig is laat ek die grootlig skyn
As ek parmantig is dan sal my lippe dwyn

Het ek 'n lig wanneer ek haatlik is? Nee
En 'n lig as ek onvriendelik is? Nee
As ek vloek nee
Vat nee
Steel nee
Jok nee
Maar ek sal my lig laat skyn

Ek sal my lig laat skyn
Ek sal my lig laat skyn
Dat die wêreld kan weet daar is 'n God wat leef
Ek sal my lig laat skyn
Dat die wêreld kan sien dat ek Jesus dien
Ek sal my lig laat skyn
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ek Sal My Lig Laat Skyn

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de la poubelle
2| symbole en haut de l'ampoule
3| symbole en bas du smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid