song lyrics / Bybelstories Met Kinderliedjies / Ek Sal My Lig Laat Skyn lyrics  | FRen Français

Ek Sal My Lig Laat Skyn lyrics

Performer Bybelstories Met Kinderliedjies

Ek Sal My Lig Laat Skyn song lyrics by Bybelstories Met Kinderliedjies official

Ek Sal My Lig Laat Skyn is a song in Afrikaans

Ek sal my lig laat skyn
Ek sal my lig laat skyn
Dat die wêreld kan weet daar is 'n God wat leef
Ek sal my lig laat skyn

By die skool sal ek my lig laat skyn
By die kerk sal ek my lig laat skyn
By die huis sal ek my lig laat skyn
By die werk sal ek my lig laat skyn

Teenoor my ouers sal ek my lig laat skyn
Teenoor my onnies sal ek my lig laat skyn
Teenoor my vriende en almal om my
Sal ek 'n groot groot lig laat skyn

Ek sal my lig laat skyn
Ek sal my lig laat skyn
Dat die wêreld kan sien dat ek Jesus dien
Ek sal my lig laat skyn

As ek gehoorsaam is laat ek die grootlig skyn
As ek vol liefde is laat ek die grootlig skyn
As ek geduldig is laat ek die grootlig skyn
As ek parmantig is dan sal my lippe dwyn

Het ek 'n lig wanneer ek haatlik is? Nee
En 'n lig as ek onvriendelik is? Nee
As ek vloek nee
Vat nee
Steel nee
Jok nee
Maar ek sal my lig laat skyn

Ek sal my lig laat skyn
Ek sal my lig laat skyn
Dat die wêreld kan weet daar is 'n God wat leef
Ek sal my lig laat skyn
Dat die wêreld kan sien dat ek Jesus dien
Ek sal my lig laat skyn
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Sal My Lig Laat Skyn lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the heart
2| symbol to the right of the clock
3| symbol at the bottom of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid