paroles de chanson / Bybelstories Met Kinderliedjies parole / Ek Is 'n Huis lyrics  | ENin English

Paroles de Ek Is 'n Huis

Interprète Bybelstories Met Kinderliedjies

Paroles de la chanson Ek Is 'n Huis par Bybelstories Met Kinderliedjies lyrics officiel

Ek Is 'n Huis est une chanson en Afrikaans

Ek is 'n huis 'n huis waarin die Here bly
Ek is 'n huis en Hy woon nou in my

Hy woon nie meer in temples nie
Ook nie in 'n kerk gebou
As jy die Here aan neem kom woon Hy ook in jou (En jy sê)

Ek is 'n huis 'n huis waarin die Here bly
Ek is 'n huis en Hy woon nou in my
Ek is 'n huis 'n huis waarin die Here bly
Ek is 'n huis en Hy woon nou in my

Hy woon nie meer in temples nie
Ook nie in 'n kerk gebou
As ons die Here lief het woon Hy in my en jou

Ek is 'n huis 'n huis waarin die Here bly
Ek is 'n huis en Hy woon nou in my
Ek is 'n huis 'n huis waarin die Here bly
Ek is 'n huis en Hy woon nou in my
En Hy woon nou in my
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ek Is 'n Huis

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de l'ampoule
2| symbole en haut de la maison
3| symbole à droite du coeur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid