song lyrics / Bybelstories Met Kinderliedjies / Ek Is 'n Huis lyrics  | FRen Français

Ek Is 'n Huis lyrics

Performer Bybelstories Met Kinderliedjies

Ek Is 'n Huis song lyrics by Bybelstories Met Kinderliedjies official

Ek Is 'n Huis is a song in Afrikaans

Ek is 'n huis 'n huis waarin die Here bly
Ek is 'n huis en Hy woon nou in my

Hy woon nie meer in temples nie
Ook nie in 'n kerk gebou
As jy die Here aan neem kom woon Hy ook in jou (En jy sê)

Ek is 'n huis 'n huis waarin die Here bly
Ek is 'n huis en Hy woon nou in my
Ek is 'n huis 'n huis waarin die Here bly
Ek is 'n huis en Hy woon nou in my

Hy woon nie meer in temples nie
Ook nie in 'n kerk gebou
As ons die Here lief het woon Hy in my en jou

Ek is 'n huis 'n huis waarin die Here bly
Ek is 'n huis en Hy woon nou in my
Ek is 'n huis 'n huis waarin die Here bly
Ek is 'n huis en Hy woon nou in my
En Hy woon nou in my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Is 'n Huis lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the camera
2| symbol at the top of the cloud
3| symbol at the bottom of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid