paroles de chanson / Bybelstories Met Kinderliedjies parole / Ek Behoort Aan Jesus lyrics  | ENin English

Paroles de Ek Behoort Aan Jesus

Interprète Bybelstories Met Kinderliedjies

Paroles de la chanson Ek Behoort Aan Jesus par Bybelstories Met Kinderliedjies lyrics officiel

Ek Behoort Aan Jesus est une chanson en Afrikaans

Ek behoort aan Jesus Christus met my hande en my voete
Met my ore en my neus al is hy groot
Altwee arms en my bene van my toontjie tot my skene
Ook my mond is Syne al praat ek my dood

Alles wat ek het is die eiendom van God
En Hy's baie lief vir my al is daar maatjies wat my spot
Ek behoort aan Hom Hy gee baie vir my om
O ek lyk nog glad nie saak Hy't my gemaak

Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ek Behoort Aan Jesus

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de la croix
2| symbole à droite de la poubelle
3| symbole en haut du coeur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid