song lyrics / Bybelstories Met Kinderliedjies / Ek Behoort Aan Jesus lyrics  | FRen Français

Ek Behoort Aan Jesus lyrics

Performer Bybelstories Met Kinderliedjies

Ek Behoort Aan Jesus song lyrics by Bybelstories Met Kinderliedjies official

Ek Behoort Aan Jesus is a song in Afrikaans

Ek behoort aan Jesus Christus met my hande en my voete
Met my ore en my neus al is hy groot
Altwee arms en my bene van my toontjie tot my skene
Ook my mond is Syne al praat ek my dood

Alles wat ek het is die eiendom van God
En Hy's baie lief vir my al is daar maatjies wat my spot
Ek behoort aan Hom Hy gee baie vir my om
O ek lyk nog glad nie saak Hy't my gemaak

Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Behoort Aan Jesus lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the cross
2| symbol to the right of the thumbs up
3| symbol at the bottom of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid