paroles de chanson / Bybelstories Met Kinderliedjies parole / Dit Borrel In My lyrics  | ENin English

Paroles de Dit Borrel In My

Interprète Bybelstories Met Kinderliedjies

Paroles de la chanson Dit Borrel In My par Bybelstories Met Kinderliedjies lyrics officiel

Dit Borrel In My est une chanson en Afrikaans

Dit borrel in my want ek is so bly
Jesus het my lief
Vir my’t Hy gesterf en gered van verderf
Ja Jesus het my lief

Sy liefde so groot red my van die dood
Jesus het my lief
Dit borrel al weer en ek kan dit nie keer
Ja Jesus het my lief

Dit borrel in my want ek is so bly
Jesus maak my lewe vry
Hy neem weg my sondeskuld
Dit borrel dit borrel in my in my

Dit borrel in my want ek is so bly
Jesus het my lief
Vir my’t Hy gesterf en gered van verderf
Ja Jesus het my lief

Sy liefde so groot red my van die dood
Jesus het my lief
Dit borrel al weer en ek kan dit nie keer
Ja Jesus het my lief
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Dit Borrel In My

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la maison
2| symbole à droite du coeur
3| symbole à gauche de l'étoile
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid