song lyrics / Bybelstories Met Kinderliedjies / Dit Borrel In My lyrics  | FRen Français

Dit Borrel In My lyrics

Performer Bybelstories Met Kinderliedjies

Dit Borrel In My song lyrics by Bybelstories Met Kinderliedjies official

Dit Borrel In My is a song in Afrikaans

Dit borrel in my want ek is so bly
Jesus het my lief
Vir my’t Hy gesterf en gered van verderf
Ja Jesus het my lief

Sy liefde so groot red my van die dood
Jesus het my lief
Dit borrel al weer en ek kan dit nie keer
Ja Jesus het my lief

Dit borrel in my want ek is so bly
Jesus maak my lewe vry
Hy neem weg my sondeskuld
Dit borrel dit borrel in my in my

Dit borrel in my want ek is so bly
Jesus het my lief
Vir my’t Hy gesterf en gered van verderf
Ja Jesus het my lief

Sy liefde so groot red my van die dood
Jesus het my lief
Dit borrel al weer en ek kan dit nie keer
Ja Jesus het my lief
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Dit Borrel In My lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the smiley
2| symbol at the top of the television
3| symbol at the top of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid