paroles de chanson / Bybelstories Met Kinderliedjies parole / As Hy Weer Kom lyrics  | ENin English

Paroles de As Hy Weer Kom

Interprète Bybelstories Met Kinderliedjies

Paroles de la chanson As Hy Weer Kom par Bybelstories Met Kinderliedjies lyrics officiel

As Hy Weer Kom est une chanson en Afrikaans

As Hy weer kom, as Hy weer kom kom haal Hy Sy kinders
Al Sy kinders wat in Hom glo om by Hom te wees
Ja ons wag op die Here en ons sing tot Sy ere
Ja Hy kom weer vir seker om ons te kom haal

By die Vader by die Vader maak Hy vir ons woonplek
Sodat almal wat in Hom glo ook by Hom kan wees
Ja ons wag op die Here en ons sing tot Sy ere
Ja Hy kom weer vir seker om ons te kom haal

Hy's die Weg en Hy's die Waarheid die lewe vir elkeen
Sodat almal wat in Hom glo vir ewig sal leef
Ja ons wag op die Here en ons sing tot Sy ere
Ja Hy kom weer vir seker om ons te kom haal
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de As Hy Weer Kom

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de l'appareil photo
2| symbole à droite de l'ampoule
3| symbole en bas du coeur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid