song lyrics / Bybelstories Met Kinderliedjies / As Hy Weer Kom lyrics  | FRen Français

As Hy Weer Kom lyrics

Performer Bybelstories Met Kinderliedjies

As Hy Weer Kom song lyrics by Bybelstories Met Kinderliedjies official

As Hy Weer Kom is a song in Afrikaans

As Hy weer kom, as Hy weer kom kom haal Hy Sy kinders
Al Sy kinders wat in Hom glo om by Hom te wees
Ja ons wag op die Here en ons sing tot Sy ere
Ja Hy kom weer vir seker om ons te kom haal

By die Vader by die Vader maak Hy vir ons woonplek
Sodat almal wat in Hom glo ook by Hom kan wees
Ja ons wag op die Here en ons sing tot Sy ere
Ja Hy kom weer vir seker om ons te kom haal

Hy's die Weg en Hy's die Waarheid die lewe vir elkeen
Sodat almal wat in Hom glo vir ewig sal leef
Ja ons wag op die Here en ons sing tot Sy ere
Ja Hy kom weer vir seker om ons te kom haal
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for As Hy Weer Kom lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the envelope
2| symbol to the right of the house
3| symbol to the right of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid