paroles de chanson / Appel parole / Susanna lyrics  | ENin English

Paroles de Susanna

Interprète Appel

Paroles de la chanson Susanna par Appel lyrics officiel

Susanna est une chanson en Afrikaans

Jannaman hoop dat Jannaman kan, kan ‘n man soos Janna kan
Kaalvoet oor die berg se rug om Susanna se hand te vra
Jannaman hoop dat Susanna ook kook soos ou Jannaman se ma
Want ‘n kraan kan drip maar hy kannie drip soos ‘n vrou wat heeldag kla

Susanna hoop dat Jannaman ook met sy lippe haar bekoor
Want ‘n man wat kan soos ou Jannaman het geraamtes in sy stoor
Susanna soek ‘n man wat hard kan boer met sy hart en met sy kop
Want ‘n boer met ‘n roer wat hard kan moer is ‘n boer na wie sy soek

Susanna sê sy sal sewe sakke sout sleep maar sewe sakke sout sleep swaar
As ou Jannaman dan self kom saam sleep dan weet ons die liefde is waar
Jannaman sal sewe sakke sout sleep want sewe sakke sout sleep swaar
Maar een en een hy maak mos twee en saam sal ons ligter dra

Al'aar langs die riviere
Al'aar langs die berge
Ala, ala mapstieks
Die liefde is toe waar

Susanna van die plaas loop alleen nes Susanna alleen kan loop
Jannaman van die dorp het ‘n plan om Susanna se lied te hoor
En kerse langs die Krokodilrivier met ‘n self gebroude bier
By die opsit kers gooi ou Jannaman kole uit sy hart se vuur

Susanna sê sy sal sewe sakke sout sleep maar sewe sakke sout sleep swaar
As ou Jannaman dan self kom saam sleep dan weet ons die liefde is waar
Jannaman sal sewe sakke sout sleep want sewe sakke sout sleep swaar
Maar een en een hy maak mos twee en saam sal ons ligter dra

Al'aar langs die riviere
Al'aar langs die berge
Ala ala mapstieks
Die liefde is toe waar

En die Kaap se nooi sê ting-e-ling-e-ling
Ting-e-ling-e-ling hoera
En die Kaap se nooi sê ting-e-ling-e-ling
Ting-e-ling-e-ling my bra

Hoe ry die boere sit-sit-so, sit-sit-so, sit-sit-so
Hoe ry die boere sit-sit-so, sit-sit-so hoera
Hoe ry die boere sit-sit-so, sit-sit-so, sit-sit-so
Hoe ry die boere sit-sit-so, sit-sit-so hoera

Susanna sê sy sal sewe sakke sout sleep maar sewe sakke sout sleep swaar
As ou Jannaman dan self kom saam sleep dan weet ons die liefde is waar
Jannaman sal die sewe sakke sout sleep want sewe sakke sout sleep swaar
Maar een en een hy maak mos twee en saam sal ons ligter dra

Al'aar langs die riviere
Al'aar langs die berge
Ala ala mapstieks
Die liefde is toe waar

Al'aar langs die riviere
Al'aar langs die berge
Ala ala mapstieks
Die liefde is toe waar
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Susanna

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de la calculatrice
2| symbole à droite du pouce en l'air
3| symbole en bas du cadenas
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid