paroles de chanson / Appel parole / N Laaste Een lyrics  | ENin English

Paroles de N Laaste Een

Interprète Appel

Paroles de la chanson N Laaste Een par Appel lyrics officiel

N Laaste Een est une chanson en Afrikaans

Haal daai vinyl van die rakke af
Dis tyd om deur die goue oues te draf
Gooi ‘n dubbel in ‘n lang glas
Ons gaan deur die fotos van doer'ie dae

Kan jy glo ou pelle is dood?
Die kinders was klein nou is hulle groot
Dit voel alles soos ‘n vlou grap
Waar jy net lag omdat jy

‘n Laaste een vir die aande op die kombuis vloer
Ons kon praat oor als jy’t in my oë geboer
Onthou jy daai aand in die droë Karoo?
Mekaar dik gevry op die plaasdam se vloer

Dit was net ek en jy
Waarheen gaan die tyd?
O ek moet belei
Ek mis net ek en jy

Draai daai knop op van die radio
Dis daai song wat jy so baie van hou
Kyk hoe jy met jouself dans
Jy bly maar sexy as jy tipsy raak

Kyk hoe slaap sy op ons eerste bank
Kan jy glo ons het haar gemaak?
Ons moes iets reg gedoen het
Om iets so mooi soos sy te kry

‘n Laaste een vir die aande op die kombuis vloer
Ons kon praat oor als jy’t in my oë geboer
Onthou jy daai aand in die droë Karoo?
Mekaar dik gevry op die plaasdam se vloer

Dit was net ek en jy
Waarheen gaan die tyd?
O ek moet belei
Ek mis net ek en jy

By Springsteen se show het ons gedans in die reën
Ons het dronk geraak ons het alles gegee
Ons was gegooi met ys by die upperdeck
Want die oom’s het gesê ons moet ‘n kamer kry

‘n Laaste een vir die aande op die kombuis vloer
Ons kon praat oor als jy’t in my oë geboer
Onthou jy daai aand in die droë Karoo?
Mekaar dik gevry op die plaasdam se vloer

Dit was net ek en jy
Waarheen gaan die tyd?
O ek moet belei
Ek mis net ek en jy

Haal nog vinyls van die rakke af
Haal nog vinyls van die rakke af
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de N Laaste Een

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de la cible
2| symbole à gauche de l'étoile
3| symbole en bas du cadenas
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid