paroles de chanson / Appel parole / Draak Se Rug lyrics  | ENin English

Paroles de Draak Se Rug

Interprète Appel

Paroles de la chanson Draak Se Rug par Appel lyrics officiel

Draak Se Rug est une chanson en Afrikaans

Ons het die Drakensberge moeggeloop al wat ek proe is
Tant Hessie se koeksusters en stroop
Die helling hier voor my lyk nes 'n draak se rug
Ons is klaar te ver ons kan nie meer hier terug

En ons gaan kaalvoet oor die draak se rug
Ons sal kaalvoet vir die kakis vlug
Elke tree wat ons gee is die Vaderland in sig
Kaalvoet oor die draak se rug
Ons sal kaalvoet oor die draak se rug

My voete is seer, hoor ek die mense kla
Geloof in 'n Mekka is al wat hom dra
Is dit te veel om vir boere troos te vra?
Net 'n slukkie mampoer om die pyn te verdra

En ons gaan kaalvoet oor die draak se rug
Ons sal kaalvoet vir die kakis vlug
En elke tree wat ons gee is die Vaderland in sig
Kaalvoet oor die draak se rug
Ons sal kaalvoet oor die draak se rug

En ons gaan kaalvoet oor die draak se rug
Ons sal kaalvoet vir die kakis vlug
En elke tree wat ek gee is die Vaderland in sig
Kaalvoet oor die draak se rug
Ons sal kaalvoet vir die kakis vlug
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Draak Se Rug

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de l'enveloppe
2| symbole à droite de l'horloge
3| symbole en haut du casque
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid