paroles de chanson / Appel parole / Kom En Lê My Neer lyrics  | ENin English

Paroles de Kom En Lê My Neer

Interprète Appel

Paroles de la chanson Kom En Lê My Neer par Appel lyrics officiel

Kom En Lê My Neer est une chanson en Afrikaans

En ons is soms te emosioneel
Verloor ons self
Ons selfbeheer
Ja woord wen klip
Want woorde maak ons seer

Ek verdwaal gereeld
Op niemand's pas
Ek soek konstant na groener gras
Na die een wat in my
Die een wat by my sal pas

So kom en lê my neer
Lê my neer
Wys my wat ek mis, wat jou hart van vol is
So kom en vat die seer
Vat my seer
En lê my vir altyd langs jou neer

Ons praat te gou en dink nie wat ons sê
Wil eintlik net 'n goeie einde hê
Maar almal is bang
Bang om 'n kans te vat

En soort soek soort
En keer op keer
Bewys myself, gereeld verkeerd
Dat 'n mens soos ek
Nie sonder jou kan leef

So kom en lê my neer
Lê my neer
Wys my wat ek mis, wat jou hart van vol is
So kom en vat die seer
Vat my seer
En lê my vir altyd langs jou neer

Sal jy die vuur vir my aansteek die hitte in my kweek
By my staan al word ons oud?
Sal jy my dra deur die vrees
'n Lig vir my wees
As dit koud is my warm hou?

So kom en lê my neer
Lê my neer
Wys my wat ek mis, wat jou hart van vol is
So kom en vat die seer
Vat my seer
En lê my vir altyd langs jou neer

So kom en lê my neer
Lê my neer
Wys my wat ek mis, wat jou hart van vol is
So kom en vat die seer
Vat my seer
En lê my vir altyd langs jou neer

So kom en lê my neer
Lê my neer
Wys my wat ek mis, wat jou hart van vol is
So kom en vat die seer
Vat my seer
En lê my vir altyd langs jou neer
En lê my vir altyd langs jou neer
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Kom En Lê My Neer

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de l'appareil photo
2| symbole à droite du nuage
3| symbole en bas du smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid