paroles de chanson / Appel parole / Hier Sal Jy Boer lyrics  | ENin English

Paroles de Hier Sal Jy Boer

Interprète Appel

Paroles de la chanson Hier Sal Jy Boer par Appel lyrics officiel

Hier Sal Jy Boer est une chanson en Afrikaans

Aan die suiderpunt van Afrika
Hang ons 'n kruis
Vir die boere wat geval het
Ek hoor hul name in my huis
En vrees is ons vyand
So moenie bang wees nie
Wees 'n wagter vir jou mense
Daar's geen plek vir die duiwel hier

As jy kyk oor jou lande
Weet God het dit geleen
Sodat jy die volk kan voer
Al kom daar storms deur
Jy is sterker as jou Goliat
Jy is groter as jou berg
Die Here gee nooit meer
As wat jy kan hanteer

Hier sal jy boer
Dit is jou land
Dit is die klank
Wat jou hartklop maak
Hou net aan glo
In die Here daarbo
Dit wat jy droom
Sal weer werklikheid word
Hier sal jy boer

Daar is droogte daar is vloed
Maar hou net moed
Aan die einde van die grondpad
Is die uitsig altyd goed
Rig jou oë op na die berge
Jou hulp kom vandaar
Jou toekoms lyk goed
Goud soos 'n koring aar

Hier sal jy boer
Dit is jou land
Dit is die klank
Wat jou hartklop maak
Hou net aan glo
In die Here daarbo
Dit wat jy droom
Sal weer werklikheid word

Ek sien hoe val jy neer
Met jou knieë in die reën
Gee die wolke 'n oopmond soen
Die water was jou seer
Weg saam met die swaarkry
Dis manna van bo
Dit sal altyd met jou goed gaan
Solank jy aanhou glo

Hier sal jy boer
Dit is jou land
Dit is die klank
Wat jou hartklop maak
Hou net aan glo
In die Here daarbo
Dit wat jy droom
Sal weer werklikheid word

Hier sal jy boer
Dit is jou land
Dit is die klank
Wat jou hartklop maak
Hou net aan glo
In die Here daarbo
Dit wat jy droom
Sal weer werklikheid word
Hier sal jy boer

Hier sal jy boer
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Hier Sal Jy Boer

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de la croix
2| symbole à droite de l'étoile
3| symbole à gauche du cadenas
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid